GEBEDSBULLETIN

Deur : Skriba  /  March 6th, 2016

“Mens die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God”. Miga 6:8

Sondag: Verootmoediging:       Raak stil voor die Here en vra u biddend  af of u die toets soos hierbo gegee, sal slaag. Gesels met die Here daaroor.        “Probeer goed doen, nie verkeerd nie, dat julle kan lewe!” Amos 5:14

 

In die Nuus