GEES VAN GEBED
Deur : Skriba / November 3rd, 2014
Ons en die Heilige Gees wil so graag sien dat daar ‘n gees van gebed en intersessie (intreding / voorbidding) in ons gemeente sal posvat en groei. Bid asb saam met ons dat die Here getroue gebedsstryders sal aanwys en inspireer