GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / June 13th, 2014
Ons het in die afgelope tyd baie hartseer in ons gemeente en gemeenskap beleef en in alles moet ons geestelike leiers troos en bemoedig. Bid dat die Here hulle krag gee en hulle sal bemoedig wanneer hulle swaar dra. “Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig.” 2 Kor 1:4