GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  August 1st, 2014

Ons gebed vir geestelike leiers is dat hulle die steun van die Here sal erken, dat hulle met toewyding na sy wil sal vra en dat hulle gebede verhoor sal word.   Bid vir hulle gesinne die vrede van die Here toe.  “Ek sal My voor die oë van al die nasies laat ken as die groot en heilige God, en hulle sal besef dat Ek die Here is.”  Eseg 38:23

In die Nuus