GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  August 22nd, 2014

Ons praat by die Moderamen oor predikante-versorging en as Paulus vra:  “Bid vir my”, dan het ons predikante dit sekerlik ook nodig.  Vra die Here om iemand vir hulle te stuur om te luister na hul storie, om ‘n hand op die skouer te wees, om ‘n gebedsgenoot te wees en om sommer net beskikbaar te wees.  “Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hul gedag-te vaslê.  Ek sal hulle God wees ……..”  Jer 31:33

In die Nuus