GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  November 24th, 2011

Kom bid saam met ons dat ons geestelike leiers roepingsvreugde sal behou – dat hulle oortuig sal bly van hul geroepenheid, geloof, moed en hoop sal behou, en dat hul steeds vreugde sal vind in wat hulle ookal doen.  “Sorg dat julle bo verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van …..”  Fil 2:15

In die Nuus