GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / September 5th, 2014
Ons bid uit Ef 1: 15 – 20 vir ons geestelike leiers: “Here, God van Israel en Skepper van die Heelal, ons bid vir ons geestelike leiers dat U deur u Gees aan hulle wysheid sal gee om die Skrif te bestudeer en te verstaan, dat hulle u wil sal ken en kragtig sal getuig van die hoop wat die evangelie van Jesus inhou.”