GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / November 7th, 2014
Met die hersamestelling van die Kerkraad het ons weer onder die indruk gekom van die leidende rol wat die geestelike leiers in die kerk speel. Hulle maak staat op u vol-hardende voorbidding en u geestelike en fisiese ondersteuning – baie dankie.