Geestelike leiers

Deur : Skriba  /  November 28th, 2014

Ds NJ is nou vir ’n tydjie alleen en wanneer die verantwoordelikhede swaar druk wil ons vir hom Spr 15 : 22 en 23 toebid:  “Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is.  ’n Mens vind vreugde daarin as hy die antwoord het; wat is beter as die regte woord op die regte tyd?”

In die Nuus