GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  December 5th, 2014

Ons geestelike leiers het u voorbidding nodig om die wil van die Here te ken. Kom ons bid dat die Here hulle gebede sal verhoor en hulle so sal lei dat hulle die raad van die Spreukeskrywer kan volg:

“Roep insig by, vra na gesonde begrip. Soek dit soos jy silwer sal soek, spoor dit op soos ʼn verborge skat. Dan sal jy weet om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken.”

In die Nuus