Geestelike leiers
Deur : Skriba / February 27th, 2015
Paulus sê met vrymoedigheid aan die gemeente in Korente: “Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg”. 1 Kor 11:1 Vra die Heilige Gees om ons gees- telike leiers so toe te rus dat hulle met dieselfde vrymoedigheid kan preek en leef.