Geestelike Leiers

Deur : Skriba  /  March 6th, 2015

Dank die Here vir geestelike leiers wat die Woord van die Here bestudeer en dit onder die leiding van die Heilige Gees suiwer verkondig.

Bid dat Jes 55:11 werklik waar sal word; “So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.”

In die Nuus