Geestelike Leiers

Deur : Skriba  /  June 4th, 2015

Vrydag:

 

Dit was ’n besondere belewenis om Marnus se proefpreek te hoor, by die bespreking daarvan in te sit en onder die indruk te kom van die omvattende verantwoordelikheid van die leraar van ’n gemeente. Maak dit asb ’n gereelde punt op u gebedslys om vir bedienaars van God se woord te bid. “Nee, deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig.” 2 Petrus 1:20

In die Nuus