Geestelike Leiers
Deur : Skriba / September 4th, 2015
Beide ons leraars is opgeneem in die leierskap van die strukture van die NGK Wes-Kaap, dit bring groter verantwoordelikheid (en werklas). Bid vir hulle om met onderskeiding te weet en met wysheid hul verantwoordelikheid te dra. “Bid dat ek dit met vrymoedigheid kan verkondig soos dit my opgelê is”. Ef. 6:20