Geestelike Leiers
Deur : Skriba / September 11th, 2015
Bid asb gereeld vir die geestelike leiers wat die Here aan ons gemeente toegewys het, dank Hom in die eerste plek vir hulle en vir die belofte dat Hy herders sal gee “wat verstandig en met insig lei” Jer. 3:15.