GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  February 3rd, 2012

Ons geestelike leiers vra dat u vir hulle die toerusting met die Heilige Gees en insig om die wil van God te ken sal toebid.  Vra dat die Here hulle sal seën met vrede, vreugde en voorspoed in wat hulle aanpak.  Hulle spreek die seën van die Here so dikwels oor die gemeente (en u persoonlik) uit, doen dit nou van u kant af.

In die Nuus