GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  February 10th, 2012

Die ernstige versoek van Paulus in Ef 6:19 is ook op hulle van toepassing:  “Bid ook vir my dat wanneer ek preek, God my die woorde gee dat ek die geheimenis van die evangelie met vrymoedigheid kan bekend maak.”

 

In die Nuus