GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  February 24th, 2012

Hulle preek, hulle bemoedig, gee berading, doen siekebesoek, besluit oor armoede-verligting en is in die proses diep afhanklik van die gebedsondersteuning van die gemeente.  Ons vra dat u gereeld, tydig en ontydig, volhardend en met groot begrip vir hulle en hulle gesinne sal bid.

 

In die Nuus