GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  March 9th, 2012

Dank die Here vir die geestelike leiers wat Hy aan die gemeente gegee het en vra die Here om deur sy Gees hulle toe te rus en te lei.  Bid ook vir ons gekoppelde predikante, dr Ryk en dr Hennie, en ook vir ds Hans vir die belangrike rol wat hy as ouderling het.  “Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.”  Ps 23:1

In die Nuus