GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / March 30th, 2012
As die Here Jesus self vir Petrus sê: “Maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie” (Luk 22:32) dan meen ek is dit ook nodig vir ons geestelike leiers. Bid vir hulle volgens die voorbeeld van die Here Jesus.