GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  April 20th, 2012

Ons bid dat ons geestelike leiers die stem van die Here sal hoor wanneer hulle hulle voor Hom verootmoedig.  Ons bid dat hulle die wil van God sal ken en dat hulle “wat hul nodig het, in oorvloed sal ontvang.”  Ps 81:11(b)

In die Nuus