GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  May 4th, 2012

Ek lees in Maleagi 2:7 ” ‘n Priester moet met kennis kan praat, daar word verwag dat hy die volk sal kan leer wat my wil is, want hy is ‘n boodskapper van die Here, die Almagtiage.”  Wat ‘n enorme taak!!  Hulle is afhanklik van u voorbidding – volhardend, gelowig, vurig tot eer van die Here!! 

In die Nuus