GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  May 18th, 2012

Vandag bid ons dat die Here die gebede van ons geestelike leiers sal verhoor.  Bid dat hulle ook wonderwerke sal sien, dat dit hulle geloof sal versterk en hulle sal inspireer om vreesloos te volhard in hul bediening.  “Ons oë is op U gerig.”  2 Kron 20:12.  “Laat ons leiers namens die hele gemeente optree.”  Esra 10:14

In die Nuus