GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / August 17th, 2012
Bid dat ons geestelike leiers ook van die getrouheid, versorging, liefde en goedheid van ons Hemelse Vader in hulle lewe sal kan getuig. Bid dat ongelowiges deur dié getuienis tot geloof in Christus sal kom