GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / August 31st, 2012
Ons innige wens is dat ons geestelike leiers tyd sal vind om stil te raak by die Here om te hoor wat Hy, as Koning van sy Kerk, vir die gemeente wil sê. “Hom verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring.” Kol 1:28
40 DAE TEKS VIR SONDAG – Mark 6:45 – 51