GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / September 28th, 2012
Ons bid uit die skrif vir hulle: “Mag God wat vrede gee en wat die Here Jesus uit die dood opgewek het, julle toerus met alles wat goed is, sodat julle sy wil kan doen. Mag Hy deur Jesus Christus in julle tot stand bring wat vir Hom aanneemlik is.” Die gebed kom uit Hebr 13:21