GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / October 5th, 2012
Kom ons bid dat die Here in sy goedheid die gebede van ons geestelike leiers sal verhoor, dat Hy hulle sy guns sal laat beleef en dat Hy, die Here hulle sal toerus vir hulle taak om die waarheid te leef en te verkondig. “Voor hulle nog roep, sal Ek antwoord, terwyl hulle nog praat, sal Ek hulle gebed verhoor.” Jes 65:24