GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  October 26th, 2012

Ons bid dat die Here deur sy Gees aan ons geestelike leiers die insig en wysheid sal gee om te weet hoe om in elke omstandigheid op te tree en antwoorde te gee.  “Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word, waarvan die geur dié bereik wat gered word, sowel as dié wat verlore gaan.”  2 Kor 2:15

In die Nuus