GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  November 9th, 2012

Hulle moet die kudde versorg, hulle moet lei en leer, hulle kan dit net doen wanneer gelowiges vir hulle bid en hulle ondersteun in die groot opdrag.  Sal u ‘n medewerker wees?  Dankie.  Die gemeente vra:  “Meneer , ons wil Jesus graag ontmoet.”  Joh 12:21

In die Nuus