GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / November 16th, 2012
Ook hulle word met die onrus gekonfronteer en mense wil graag weet wat is reg. Kom ons bid vir hulle wysheid toe en daarby insig om die wil van die Here te verstaan en te kommunikeer. “Ek sal vir julle herders gee na my hart, en hulle sal julle verstandig en met insig lei.” Jer 3:15