GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  October 7th, 2011

Hierdie week bid ons vir die gesinne van ons geestelike leiers.  Bid dat hulle vreugde, vrede sal beleef en gelukkig sal wees in wat hulle doen.  Mag die Here hulle oorlaai met goedheid en guns.

In die Nuus