GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  February 1st, 2013

Kom ons bid dat ons geestelike leiers God se wil sal ken uit bestudering van die Bybel en vreesloos die  Waarheid  sal verkondig.  “Let op, ek hou julle vandag die seën en die straf voor:  die seën sal kom as julle die gebooie van die Here julle God gehoorsaam ……… die straf sal kom as julle ongehoorsaam is …..”  Deut 11:26 & 27

 

In die Nuus