GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / March 1st, 2013
Om die evangelie te verkondig en die verantwoordelikheid vir die geestelike welsyn van ‘n gemeente te dra, is ‘n groot voorreg, maar terselfdertyd ‘n groot verant-woordelikheid. “Van hierdie evangelie het ek ‘n dienaar geword, ‘n voorreg wat God in sy genade aan my gegee het deur sy krag in my te laat werk.” Ef 3:7