GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  April 12th, 2013

Hierdie weekbid ons vir die gebedservaringe van ons geestelike leiers – dat hulle wanneer hulle stiltetyd hou en bid, hulle die teenwoordigheid van God sal ervaar.  Vra dat God aan hulle leiding sal gee oor vas en gebed en opregte toewyding wanneer hulle bid.  “Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.”  Joh 1:14

In die Nuus