GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  April 19th, 2013

Ons bid dat die prediking van ons geestelike leiers, onder leiding van die Heilige Gees, duidelik en getrou aan die Bybel sal wees, sodat dit (soos die onlangse Woordfees) nie meer vrae as antwoorde sal skep nie.  Bid dat mense nie deur die prediking verwar sal word nie.  “Die geloof kom deur die prediking wat mens hoor en die prediking wat ons hoor is die verkondiging (evangelie) van Christus.”  Rom 10:17

In die Nuus