GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  May 17th, 2013

Kom ons bid dat die Here hulle en hul gesinne sal bewaar van ernstige siektes en hulle sal beskerm teen alle gevare.  “Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare.  Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm.”  Ps 121:5 & 7

In die Nuus