GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  June 7th, 2013

Wanneer ek dink aan geestelike leiers en die uitdagings wat op hul pad kom, dan kom die versoek van Paulus aan die Efesiërs by my op:  “Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges.  Bid ook vir my dat wanneer ek preek, God my die woorde gee dat ek die geheimenisse van die evangelie met vrymoedigheid kan bekend maak.”  Ef 6:18 & 19

In die Nuus