GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / October 28th, 2011
Ek hoor van situasies wat vir geestelike leiers self emosioneel uitputtend, frustrerend en moedeloos stem terwyl van hulle verwag word om die antwoorde te ken. Kom ons tree vir hulle met smeking in en vra die Vader om hulle te beskerm, toe te rus, en aan hulle die gawe van onderskeiding te gee. ” ….. met die oog hierop is ek aangestel as prediker, apostel en leraar.” 1 Tim 2:7