GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / August 30th, 2013
Bid vir hulle toe ‘n gees van onderskeiding. Hulle kom ook voor situasies waar hulle voel om te sê: “Nee, nou weet ekself nie meer verder nie!” Mag die Here hulle die insig gee om die Waarheid te ken. “ ………. verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig; weerlê, bestraf, bemoedig deur met alle geduld onderrig te gee ….” 2 Tim 4:2