GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  July 26th, 2013

Dank die Here vir geestelike leiers en bid vir hulle die vrede van die Here, voorspoed en vreugde toe.  Vra ook die Here om hulle en hul gesinne gesond te hou.  Bid dat hulle deur die Heilige Gees toegerus sal word om die woord van God suiwer te verkondig.  “Sy doel daarmee was (i) om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en (ii) vir die opbou van die liggaam van Christus.”    Ef 4:12

In die Nuus