GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / September 6th, 2013
Bid die volgende seën uit Num 6:24-26 ons geestelike leiers toe (steek u hande in gebed uit na God ons Vader): “Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!”