GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  September 13th, 2013

Die Kerk as geheel maak staat op die leiding wat geestelike leiers in die gemeente gee.  Kom ons bid dat ons God sy Gees sal toelaat om die Waarheid in sy woord aan ons leiers deur te gee.  “maar die Gees het hulle nie toegelaat nie.”  Hand 16:7

In die Nuus