GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  November 4th, 2011

Ons geestelike leiers word voortdurend met wyd uiteenlopende kwessies gekonfronteer en dit word dikwels van hulle verwag om weet.  Dit is menslik nie moontlik om altyd te weet nie en daarom is hulle diep afhanklik van die leiding van die Heilige Gees.  Kom ons vra dit vir hulle van ons hemelse Vader.  ” ….. my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet.”  Jes 54:10

In die Nuus