GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  October 25th, 2013

Vir hulle bid ons ‘n gees van onderskeiding toe sodat hulle sal weet hoe om die boodskap van Jesus se verlossing onder verskillende omstandighede, relevant te maak.  “Die spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat.”  Spr 1:2

In die Nuus