GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  November 22nd, 2013

Ons bid dat ons geestelike leiers hier met die uitloop van die jaar nie moeg en moedeloos sal raak nie – veral in beradingsessies nie.  Bid dat die Heilige Gees hulle in elke situasie sal lei en dat hul sal kan onderskei tussen waarheid en die leuen.  “U het aan my goed gedoen, Here, soos U beloof het.  Gee my goeie insig en kennis, want ek stel my vertroue in u gebooie.”  Ps 119:65 & 66

In die Nuus