GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  January 24th, 2014

Ek stel my voor dat ons geestelike leiers ook maar aan die begin van die jaar by die Here se voete gaan sit en rigting vra.  Kom ons bid dat hulle planne onder leiding van die Heilige Gees by God se groter plan sal inpas.  Ons vra dat die Heilige Gees hul met geduld sal seën om op die Here te wag.  “’n Mens kan sy voornemens hê, maar die laaste woord daaroor kom van die Here af.”  Spr 16:1 & 3

In die Nuus