GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  February 7th, 2014

Ons het verlede Sondag gehoor van die priesterlike seën uit Num 6.  Kom ons seën ons geestelike leiers op ons knieë wanneer ons vir hulle bid dat die Here in sy goedheid, hulle sal beskerm, sy genade aan hulle sal bewys, hulle gebede sal verhoor en aan hulle vrede gee.

In die Nuus