GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  November 11th, 2011

Geestelike leiers raak ook moeg hier na die einde van die jaar toe en steun op die onderskraging van medegelowiges / gebedsgenote.  Onthou asb om daagliks vir ons geestelike leiers te bid en vra dat die Heilige Gees hulle sal toerus en die krag sal gee om te volhard.  “Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade”.  Heb 10:24

In die Nuus