GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  September 2nd, 2011

Die koste van berading raak nou so hoog dat meer mense na leraars (en ander geestelike leiers) kom vir berading.  Dit plaas ‘n geweldige las op leraars en daarvoor het hulle ons voorbidding nodig.  Moet dit asb nie nalaat nie.  “Die Here my God het my geleer om die regte woorde te gebruik sodat ek dié wat moeg is, kan moed inpraat.”  Jes 50:4

In die Nuus