GEMEENTE DANKFEES
Deur : Skriba / September 24th, 2011
Bid dat ons Vader die voorbereiding vir die basaarnaweek sal seën met die sukses van goeie beplanning, hartlike samewerking en ‘n positiewe ingesteldheid van elke gemeentelid.